Internasionale Fonetiese Alfabet

Internasionale Fonetiese Alfabet
Soort skryfstelsel   Alfabet, met kenmerk-elemente
Tyd gebruik Sedert 1888
Tale Gebruik vir fonetiese en fonemiese transkripsie van enige taal
Nota
Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat
Portaal  Portaalicoon   Skryfstelsels
Die volledige Internasionale Fonetiese Alfabet

Die Internasionale Fonetiese Alfabet (/ˌəntərˌnaʃiˈnɑːlə fʊəˈnɪətisə ˈʔɑlfa̙bɛt/) of IFA (Engels: International Phonetic Alphabet (IPA)) is 'n notasiestelsel vir die klanke wat in menslike spraak voorkom. Dit is grotendeels op die Latynse alfabet gegrond.

In die Uitgebreide IFA (Extended IPA) is 'n reeks addisionele diakritiese tekens byvoeg om klein uitspraakverskille aan te dui. Daar bestaan ook 'n IFA in ASCII-tekens: SAMPA. Die IFA word veral deur taal- en spraakkundiges gebruik.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search